Winter special packages available for the months of May 2022 - July 2022. Book your viewing now to avoid disappointment. Kom loer gerus in, stap deur die venue en tuine en ervaar wat ons kan bied aan voornemende bruidspare.
Alle deelnemende paartjies moet hul name en kontakbesonderhede op ons inligtingsblad invul. Alle paartjies wat die venue besoek kom in aanmerking vir die prys/spesiale afslag prys. Die wenner van die fotosessies sal Maandag 4 Oktober 2021 om 12h00 bekend gemaak word op Villa Rosa Wedding Venue blad Ons sien uit daarna om u te verwelkom. Groete, die Villa Rosa Span. |
Wedding & Event OffersLatest events and news from Villa Rosa Wedding Venue Archives
April 2022
Categories |